Konstantinos Paparrigopoulos

Konstantinos Paparrigopoulos
Gebore 1815
Istanboel, Ottomaanse Ryk
Oorlede 14 April 1891
Athene, Griekeland
Nasionaliteit Vlag van Griekeland Griekeland
Vakgebied Geskiedenis
Bekend vir Geskiedenis van die Griekse volk van die vroegste tye tot die huidige dag
Handtekening

Konstantinos Paparrigopoulos (Κωνσταντίνος Παπαρρηγόπουλος) (1815-1891) word beskou as die grondlegger van moderne Griekse geskiedskrywing. Hy het sy ontleding van Griekse geskiedenis, van antieke tot moderne tye, as ononderbroke verloop van gebeure voorgelê in sy multi-band Geskiedenis van die Griekse Volk, en is ook bekend om sy oorspronklike ondersoek na die Bisantynse geskiedenis, asook ander Griekse studievelde.


Developed by StudentB